Projekte
Hierdie bladsy gee toegang tot die verskillende navorsingsprojekte waarmee ek tans besig is.
Enigeen wat meer inligting kan verskaf, of wat bereid is om hulp aan te bied om die navorsing te doen, word versoek om my te kontak
Inligting word gesoek vir ons plaaslike geskiedenisbladsy
